Laai gerus gratis af en druk uit op A3.

Laai gerus gratis af.
Laai gerus gratis af.
Julle is welkom om die drie leestekens – punt, vraagteken en uitroepteken af te laai.

Leerders geniet dit om helpers in die klas te wees en verantwoordelikhede aan te neem. Laai gerus my klaskamer helpers gratis af, lamineer en sit teen die muur op. Gebruik wasgoed pennetjies vir elke leerder se naam. Steek leerder se naam vas by die plig, of meer as een leerders soos die behoefte daarvan.
